
GRATIS: Afrikaans graad 4 tot graad 6: Sinsoorte Werkkaart
February 24, 2021
0 Comments
Daar is vier sinsoorte in Afrikaans wat ons gebruik. • Stelsin – ‘n stelling word gemaak bv Die kos was lekker. • Bevelsin – ‘n opdrag word gegee bv Gaan eet nou! • Uitroepsin –