studie metodes

My een kind leer hard, maar my ander kind wil net nie leer nie. Wat nou?

Indien jy 'n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik 'n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.

Read More
wiskunde

Wiskunde: Vriend of vyand?

Wanneer wiskunde in ‘n gesprek opgebring word, is daar gewoonlik twee reaksies.  Daar is die groep wat ‘n “wiskunde aanleg” het en met heimwee terugdink aan hulle skooldae.  En dan is daar die “ek kan glad nie wiskunde doen nie, ek het  nie ‘n wiskunde aanleg nie”, groep.   Baie mense glo doodeenvoudig dat hulle NIE […]

Read More

Hoekom is studiemetodes belangrik?

Studie Metode Werkswinkels Leer die regte studiemetodes en ontdek jou leerstyl, persoonlikheidstipe en breindominansie. Kontak ons by info@studiemetodes.co.za × Dismiss alert Jare gelde toe ek op skool was het ek geleer soos ‘n papagaai.  Die doel was om my werk so goed te leer dat ek dit woord vir woord kon herhaal as my ma […]

Read More
TOP