Is studiemetodes nog nodig in 2024?
Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde…
Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde…
Om jou werk op te som, is ‘n baie belangrike deel van jou leerproses. Opsommings leer jou om die belangrikste…
Hoe weet ek watter sleutelwoorde ek moet onderstreep om in my opsommings te gebruik? As daar een aspek van leer…
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?