Maak nie saak in watter graad jy is nie, jy gaan erens deur die jaar ‘n lys van kort feite moet leer en onthou. In graad 12 geskiedenis gaan jy byvoorbeeld ‘n 4 punte vraag kry oor hoekom Amerika die Vietnam oorlog verloor het. Of in graad 7 Geografie kan jy dalk die volgende vraag […]
Etiket: memorisering
Wenke om beter te memoriseer
Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy toets skryf. Om goed te kan memoriseer, moet jy AKTIEWE LEER toepas. Wat is aktiewe leer? Aktiewe leer is wanneer jy jou geheue aktief stimuleer om inligting te onthou. In plaas daarvan om groot hoeveelhede […]
Memoriseer soos ‘n kampioen – die Loci Strategie
Elke jaar word die wêreld kampioenskappe in memorisering aangebied waar deelnemers soveel as moontlik inligting moet memoriseer binne ‘n sekere tyd. Dit is nie ‘n algemene kennis kompetisie nie. Deelnemers word nuwe inligting gegee wat hulle moet memoriseer en weergee terwyl die tyd aftel. Daar is verskillende dissiplines waarin memorisering en geheue getoets word, onder […]


