wiskunde

Hoe antwoord ek ‘n eksamen vraestel?

0 Comments

Voel jy soms dat jy jou werk goed ken, maar steeds foute maak wanneer jy jou vraestel antwoord? Hier is 'n paar wenke oor hoe om 'n eksamen vraestel te beantwoord.

Eksamenhulp: Tydsbestuur en beplanning

0 Comments

“A plan is what, a schedule is when. It takes both a plan and a schedule to get things done.” Peter Turla Tydsbestuur en beplanning Opkomende studiemetode werkswinkels Tydsbestuur en tydsbeplanning is een van die