Skryf jy binnekort ’n wiskunde eksamen, maar jy voel benoud oor die idee om komplekse somme te doen en moeilike probleme op te los? Jy is nie alleen nie! Wiskunde eksamens kan baie stresvol wees, maar met die regte strategie en denkwyse kan jy dit takel met selfvertroue. In hierdie blog gaan ons kyk na […]
Etiket: tafels
Hoekom moet ek my maaltafels ken?
Verbeel jou wiskunde is ’n kasteel. Die kasteel het pilare en ’n fondament nodig om te kan staan, anders sal dit nie stewig wees nie en omval. Maaltafels is soos die fondament of pilaar wat die wiskunde kasteel laat regop staan. Om wiskunde te kan doen, moet jy jou maaltafels gebruik. Of dink aan […]
Leer jou tafels so
Maaltafels is een ding wat jy vir die res van jou lewe gaan gebruik. Dit is daarom belangrik dat jy jou maaltafels so gou as moontlik memoriseer. Dit is maklik om jou tafels te memoriseer as jy ‘n slim strategie het. Hier is ‘n paar metodes wat jy kan gebruik om jou tafels te leer. […]


