Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
Etiket: skoolwerk
5 Foute wat studente maak wanneer hulle leer
Wil jy sukses behaal in jou skoolwerk? Maak seker jy vermy hierdie 5 algemene foute wat studente maak wanneer hulle leer.
Maak huiswerk tyd makliker met hierdie wenke
Huiswerk tyd kan ‘n nagmerrie wees. Kinders kan soms oorweldig voel oor die hoeveelheid huiswerk wat hulle moet doen. Elke ouer ken die gevoel van frustrasie wanneer huiswerk tyd in ‘n konflik tussen ouer en kind ontaard. Hier is ‘n paar wenke om huiswerk tyd bietjie makliker te maak. Kry ’n spesiale huiswerk hoekie waar […]


