Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde vakke, jy gaan moet weet HOE om te leer. Studiemetodes leer vir jou tegnieke hoe om te leer en te memoriseer sodat jy jou akademiese potensiaal kan bereik. Maar is dit in 2024 nog nodig […]
Etiket: memoriseer
Wenke om beter te memoriseer
Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy toets skryf. Om goed te kan memoriseer, moet jy AKTIEWE LEER toepas. Wat is aktiewe leer? Aktiewe leer is wanneer jy jou geheue aktief stimuleer om inligting te onthou. In plaas daarvan om groot hoeveelhede […]
Wenke om datums te onthou
Om datums te onthou is vir sommige kinders ‘n uitdaging. Wanneer dit eindeksamen is en daar ‘n klomp datums onthou moet word, kan dit oorweldigend raak. Wanneer ons tydens ons studiemetodes werkswinkel vir die leerders vra wat spesifiek hulle mee sukkel, is die antwoord amper elke keer datums. Hoe kan hulle onthou watter gebeurtenis plaasgevind […]


