Verbeel jou wiskunde is ’n kasteel. Die kasteel het pilare en ’n fondament nodig om te kan staan, anders sal dit nie stewig wees nie en omval. Maaltafels is soos die fondament of pilaar wat die wiskunde kasteel laat regop staan. Om wiskunde te kan doen, moet jy jou maaltafels gebruik. Of dink aan […]
Etiket: maal
Leer jou tafels so
Maaltafels is een ding wat jy vir die res van jou lewe gaan gebruik. Dit is daarom belangrik dat jy jou maaltafels so gou as moontlik memoriseer. Dit is maklik om jou tafels te memoriseer as jy ‘n slim strategie het. Hier is ‘n paar metodes wat jy kan gebruik om jou tafels te leer. […]

