Deel 1 As n student, is leer deel van jou daaglikse lewe. Aangesien dit moeilik is om al die nuwe informasie wat jy elke dag leer, te probeer onthou, het ons n paar tegnieke bymekaar gesit om jou te help. So voor jy jou volgende eksamen skryf, probeer van die volgende strategieë toepas as jy […]
Etiket: geheue
Memoriseringstegnieke wat werk
Menige kind het al by ons studiemetodes werkswinkels genoem dat maak nie saak hoe hard hulle leer nie, hulle steeds “blank” slaan tydens die toets. Asof hulle niks kan onthou nie, al het hulle ure lank geleer. Hoekom gebeur dit? Hoe werk memorisering? Die mens se brein is ‘n ongelooflike komplekse orgaan. Ons gebruik memorisering […]

