Geografie, of Aardryskunde is die studie van die aarde se fisiese eienskappe en prosesse, insluitend klimaat en weerstelsels, rotsformasies, oseane en die verskuiwing van tektoniese plate. Geografie fokus hoofsaaklik op 2 dinge: Waar? En Hoekom of waarom? Dit begin gewoonlik deur te probeer antwoord “Waar?” Sodra jy die waar verstaan, kom die hoekom of […]
Kategorie: Geografie
Wat as ek nie kan stilsit wanneer ek leer nie?
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is 'n paar wenke vir kinetiese leerders.

