Die Desember vakansie is verby en alles keer terug na normaal. Almal van ons glo dat hierdie ‘n goeie jaar gaan wees. Om die jaar beter te maak verg egter meer as net wens. Wat kan ons doen om hierdie jaar jou kind se skooljaar reg te begin? Verbeter jou studie vaardighede met een van […]
7 Video Games To Help Make Teaching Math Fun
Learning math can be a daunting task. It usually ends up with parent and child fighting. With these video games, you can make math fun and help develop your child’s logical thinking. Have a read here https://interestingengineering.com/7-video-games-to-help-make-teaching-math-fun?
Wenke vir eksamenstres
Studie metodes Akademie Wenke vir eksamenstres Die eindeksamen is om die draai. Dit is ‘n tyd van harde werk en baie stres. Eksamenstres kan ‘n baie negatiewe uitwerking op jou punte hê. Kom ons kyk na ‘n paar tegnieke om jou eksamenstres bietjie minder te maak. Beplan jou tyd Swak tydsbeplanning is die grootste oorsaak […]
Ek leer so hard, maar onthou niks… Wat is fout!!
Moenie ons volgende studie metode kursus in Pretoria misloop nie. Kontak info@studiemetodes.co.za vir meer inligting Ons ken almal daai gevoel. Jy leer so hard en jy voel so goed oor jou werk. Tot jy in die eksamen kom. Skielik kan jou brein niks onthou van wat jy geleer het nie. Dan begin die paniek jou […]
Kan ek musiek luister terwyl ek studeer?
Die vraag wat ons sekerlik die heel meeste gevra word tydens elke studiekursus, is of ek mag leer terwyl musiek in die agtergrond blêr. Kyk ‘n mens gewoonlik na liggaamstaal, is dit duidelik dat ma en kind al erg koppe gestamp het oor hierdie onderwerp. Albei staan gereed om te sê “I told you so” […]





