Graad 4 kan nogal senutergend wees. Meer vir die ouers as vir die kinders. As jy 'n ouer is wat vir die eerste keer 'n kind het wat graad 4 toe gaan, kan dit 'n stresvolle ervaring wees. Gaan my kind aanpas met al die nuwe vakke? Gaan hy weet hoe om te leer vir die toetse en eksamen? Hoe gaan klaswisseling my kind affekteer?
Etiket: toetse
Wiskunde Studiemetodes
Wenke vir wiskunde studiemetodes: As daar nou een vak is wat emosies by mense wek, is dit wiskunde. Elkeen van ons het ‘n gruwel storie van ‘n onderwyser wat ons wiskunde punte laat daal het, of ‘n ouer wat ons tafels in ons ingedril het met die paplepel. Daar is baie stories om te vertel. […]

