Graad 4 kan nogal senutergend wees. Meer vir die ouers as vir die kinders. As jy 'n ouer is wat vir die eerste keer 'n kind het wat graad 4 toe gaan, kan dit 'n stresvolle ervaring wees. Gaan my kind aanpas met al die nuwe vakke? Gaan hy weet hoe om te leer vir die toetse en eksamen? Hoe gaan klaswisseling my kind affekteer?
Maand: November 2021
7 Dinge om te onthou wanneer jy leer
1. Jou leerspasie is baie belangrik Leer by ‘n lessenaar en nie op jou bed nie. Hou dit netjies. Leer waar dit stil is. Sorg dat daar nie dinge om jou is wat jou aandag aftrek nie. 2. Neem genoeg ruskanse Leer vir maksimum 45 minute en rus 15 minute. Wanneer jy ‘n breuk vat, […]

