stop eksamen stres

Eksamen vrees? Hier is raad

0 Comments

Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders.  Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander.  Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by.