
Laat eksamen stres jou punte daal?
April 26, 2022
0 Comments
Eksamenstres is die gevoel van spanning en bekommernis wat ervaar word wanneer jy in ‘n toets situasie kom. Dit is normaal om ‘n bietjie gespanne te voel oor komende toetse, eksamens, vraestelle of aanbiedings. Inderdaad,