Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die tyd is min. Kinders weet nie altyd hoe om te leer nie, en ouers weet nie altyd hoe om vir hulle kinders die regte leertegnieke te wys nie. Die vraag wat baie ouers het, veral […]
