Vrees vir eksamen is al jare lank ‘n realiteit vir baie kinders. Maar 2020 was ‘n jaar soos geen ander. Saam met die “gewone” vrees van vroeër jare kom die komplikasies van covid ook by. Covid het die angsvlakke van kinders defnitief verhoog. Volgens Inanda Bosman, spelterapeut van Pretoria, het covid die angs in kinders […]
