Aangepaste Skoolkalender, termyne en vakansies Junie 12, 2020 | Geen Opmerkings | Mariana Sutton | 9:20 vm Covid-19 se impak op skole en leerders is reusagtig. Graad 7 en graad 12 leerlinge is reeds terug by die skool en die res van die leerders gaan terug skool toe gedurende Julie en Augustus. Grys en wit blokke - Geen skool Bruin blokke - Skooldae Related