wiskunde studiemetodes

Wiskunde Studiemetodes

0 Comments

Wenke vir wiskunde studiemetodes: As daar nou een vak is wat emosies by mense wek, is dit wiskunde.  Elkeen van ons het ‘n gruwel storie van ‘n onderwyser wat ons wiskunde punte laat daal het,