Voel jy soms dat jy jou werk goed ken, maar steeds foute maak wanneer jy jou vraestel antwoord? Hier is 'n paar wenke oor hoe om 'n eksamen vraestel te beantwoord.
Etiket: vraestel
Eksamen: Te veel werk en te min tyd…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Wenke om begripstoetse te beantwoord
Begripstoetse is ‘n lekker manier om punte bymekaar te maak. Maar die meeste kinders sukkel met begripstoetse en weet nie altyd hoe om dit te antwoord nie. Hier is ‘n paar wenke om begripstoetse te beantwoord. Lees die stuk aandagtig deur. MOENIE HAASTIG WEES NIE. Lees deur die vrae wat gevra word. Onderstreep die vraagwoorde […]


