Elke jaar word die wêreld kampioenskappe in memorisering aangebied waar deelnemers soveel as moontlik inligting moet memoriseer binne ‘n sekere tyd. Dit is nie ‘n algemene kennis kompetisie nie. Deelnemers word nuwe inligting gegee wat hulle moet memoriseer en weergee terwyl die tyd aftel. Daar is verskillende dissiplines waarin memorisering en geheue getoets word, onder […]
