Eksamentyd kan stresvol wees — vir kinders én ouers. Dit kan voel asof daar nie genoeg ure in die dag is nie. Om nie eers te praat van die moegheid en uitputting nie. Veral leerders wat elke dag ‘n vak skryf kan maklik oorweldig voel. Net so kan leerders in die hoër grade voel dat […]
