
Hoe leer ek vir wiskunde?
July 20, 2022
0 Comments
Daar bestaan baie mites rondom wiskunde. Dinge soos: Mens hoef nie vir wiskunde te leer nie; Ek is nie aangelê vir wiskunde nie; Meisies is beter met taal as wiskunde; Wiskunde is moeilik, en nog