Amper elke tweede kind wat kom vir ‘n studiemetodes werkswinkel kan nie uitgepraat raak oor die Fortnite videospeletjie nie. Dit is asof daar ‘n ontploffing in jong spelers is wat die speletjie speel. As aanbieders van die werkswinkel het ons besluit om self die speletjie te probeer en om na te lees oor die voor- […]
