Idees vir skool tasse, kosblik en nog vir die 2022 skooljaar
Die nuwe skooljaar is hier en daar is baie dinge wat gedoen moet word. Hier is ‘n paar idees om…
Die nuwe skooljaar is hier en daar is baie dinge wat gedoen moet word. Hier is ‘n paar idees om…
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy ‘n vraestel antwoord. Hier is ‘n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord.
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af…
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord. Deur sekere…
Ek gesels laasweek met ‘n matriek seun. Vra die gewone vrae wat mens maar vir matrieks vra. “Wat gaan jy…
Wenke vir wiskunde studiemetodes: As daar nou een vak is wat emosies by mense wek, is dit wiskunde. Elkeen van…
Studie Metode Werkswinkels Leer die regte studiemetodes en ontdek jou leerstyl, persoonlikheidstipe en breindominansie. Kontak ons by info@studiemetodes.co.za × Dismiss…