lockdown

Die lockdown homeschool oorlog

0 Comments

Aan die begin was die idee van ‘n lockdown nie te sleg nie.  Spandeer bietjie kwaliteit tyd saam met die familie.  Knap die huis op en doen dinge wat jy nooit tyd voor kry nie.