
Die lockdown homeschool oorlog
April 22, 2020
0 Comments
Aan die begin was die idee van ‘n lockdown nie te sleg nie. Spandeer bietjie kwaliteit tyd saam met die familie. Knap die huis op en doen dinge wat jy nooit tyd voor kry nie.