Hoe om te leer vir geskiedenis
Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme…
Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme…
Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy…
Begripstoetse is nie moeilik nie, en dit is ‘n lekker manier om ekstra punte in die eksamen te kry. Baie…
Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die…
Wanneer jy leer of huiswerk doen, is dit belangrik dat jy op ‘n plek leer waar jy gemaklik is en…
Die periodieke tabel is nie moeilik om te leer nie. Jy moet eerstens net die inligting memoriseer, wat nie te…
Graad 4 kan nogal senutergend wees. Meer vir die ouers as vir die kinders. As jy ‘n ouer is wat vir die eerste keer ‘n kind het wat graad 4 toe gaan, kan dit ‘n stresvolle ervaring wees. Gaan my kind aanpas met al die nuwe vakke? Gaan hy weet hoe om te leer vir die toetse en eksamen? Hoe gaan klaswisseling my kind affekteer? Â
1. Jou leerspasie is baie belangrik Leer by ‘n lessenaar en nie op jou bed nie. Hou dit netjies. Leer…
Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is ‘n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.Â
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy ‘n vraestel antwoord. Hier is ‘n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord.