studiemetodes

Wenke om begripstoetse te beantwoord

Begripstoetse is ‘n lekker manier om punte bymekaar te maak.  Maar die meeste kinders sukkel met begripstoetse en weet nie altyd hoe om dit te antwoord nie.  Hier is ‘n paar wenke om begripstoetse te beantwoord. Lees die stuk aandagtig deur. MOENIE HAASTIG WEES NIE. Lees deur die vrae wat gevra word.  Onderstreep die vraagwoorde […]

Read More
TOP