Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is ‘n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.Â
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy ‘n vraestel antwoord. Hier is ‘n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord.
As die eksamen soos ‘n berg voor jou lê, moenie jouself bekommer nie. Ons het 10 wenke om jou te help om reg voor te berei vir die eksamen.Â
Voel jy soms dat jy jou werk goed ken, maar steeds foute maak wanneer jy jou vraestel antwoord? Hier is ‘n paar wenke oor hoe om ‘n eksamen vraestel te beantwoord.
…
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Die eksamen is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om ‘n paar wenke vir die eksamen met julle te deel.
…
Indien jy ‘n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik ‘n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?