Jy kan jou punte verbeter enige plek in die wêreld met die aanlyn werkswinkel

Jy gaan ontdek hoe om:
- Jou werk self op te som volgens jou leerstyl.
- Jou leerstyl te ken en verstaan en reg toe te pas met jou skoolwerk.
- Jou tyd reg te beplan.
- Jou werk makliker en vinniger memoriseer.
- Verstaan vakke en leervakke op die regte manier te leer
Die werkswinkel is omtrent 3 ure lank en sluit ‘n aanlyn leerstyl assessering in.
Wat is die kostes?
-
Product on sale
Aanlyn studiemetodes werkswinkelOriginal price was: R2300,00.R999,00Current price is: R999,00.
Hoe bespreek ek?
Daar is ‘n paar baie maklike maniere om jou plek te bepreek:
- Stuur ‘n WhatsApp na 082 419 6055, of
- Skakel ons by 082 419 6055, of,
- Stuur ‘n epos na info@studiemetodes.co.za, of
- Voltooi hierdie besprekingsvorm:

Ongelukkig word geen terugbetalings gedoen nie.

