leerstyle

3 Tipes leerstyle

Elkeen van ons leer op ‘n unieke manier.  Sommige van ons leer deur te luister en ander leer deur te observeer.  Jou leerstyl speel ‘n baie belangrike rol in jou sukses op skool. Tipes leerstyle Ons onderskei tussen 3 hoof leerstyle.  Ouditief, kineties en visueel.  Ons elkeen het ‘n bietjie van elke leerstyl, maar daar […]

Read More
TOP