gebrek aan studiemotivering

My kind het ‘n gebrek aan motivering

Kinders van enige ouderdom sukkel soms met motivering wanneer dit kom by skoolwerk. Dalk het hulle punte geval, dalk is hulle nie lus vir huiswerk nie, of dalk is hulle net oor die algemeen negatief oor skool. As jy agterkom jou kind het skielik ‘n gebrek aan motivering, is die eerste stap om uit te vind hoekom.

Moet ek elke dag opsom?

Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping