Is jou rapport nie wat jy verwag het nie? Ek weet… dit voel glad nie lekker nie. Miskien het jy regtig hard geleer, maar jou punte wys dit nie. Of dalk het jy uitgestel, te min geleer, en nou het jou rapport jou behoorlik laat skrik. Hoe dit ook al sy, ‘n swak rapport kan […]
Etiket: studiemetodes
7 Studiegewoontes Wat Produktief Lyk Maar Eintlik Tyd Mors
Baie leerders spandeer ure agter hul boeke, maar wanneer die toets of eksamen aanbreek, voel dit asof hulle niks kan onthou nie. As ouers sien ons dikwels hoe ons kinders lank by ‘n lessenaar sit en ons neem aan hulle is besig om hard te leer. Ongelukkig is daar studiegewoontes wat baie sinvol lyk, maar […]
Kan ChatGPT Jou Kind Help Om Beter Te Leer?
Ja – As Jy Dit Reg Gebruik. Kunsmatige Intelligensie (KI) is besig om oral deel van ons lewe te word. Daarom is dit nie vreemd dat al hoe meer kinders ook ChatGPT gebruik vir skoolwerk nie. Die konsep van KI maak sommige ouers egter baie ongemaklik. Jy hoor stories van kinders wat vir ChatGPT vra […]
Die beste studietegnieke: Vrae en antwoorde
Jou kind sit en leer vir ure. Hulle lees deur die werk. Hulle kyk na die notas. Hulle sê selfs: “Ek verstaan dit.” Maar in die toets…is dit asof die werk net weg is. As dit bekend klink, is jy nie alleen nie. Die belangrikste ding om te verstaan is die volgende:👉 Dit gaan nie […]
Studie Wenke vir Top Studente
Wat Hoëpresteerders Anders Doen Wanneer studente raad ontvang rakende hoe om te leer, klink dit gewoonlik soos een van hierdie: “Leer langer”“Werk harder.”“Fokus beter.” Maar top studente leer nie net langer nie — hulle leer anders. As mens kyk na wat hoëpresteerders doen, wat onderwysers aanbeveel, en wat navorsing wys, is die verskil duidelik: sukses […]
7 Redes om Vroeg met Eksamenvoorbereiding te Begin
Moenie wag tot die laaste oomblik om vir die eksamen voor te berei nie – ontdek hoekom vroeë voorbereiding en ’n studiemetodes werkswinkel jou geheime wapen tot sukses is. Eksamenstres? Dis iets wat ons almal ken. Maar hier’s die waarheid: die geheim is nie om tot die eksamen te wag voor jy begin voorberei nie. […]
Doen Hierdie Dinge Wanneer Jy Eksamen Skryf
Om eksamen te skryf kan baie stresvol wees. Maar met die regte strategie kan jy eksamen skryf met selfvertroue en suksesvolle resultate kry. Onthou, wanneer jy ’n vraestel skryf deel jy jou kennis met iemand anders. Dit hoef nie oorweldigend te wees nie. As jy reg voorberei en die vraestel slim benader kan jy jou […]
5 Studie Wenke vir Universiteit Studente
Om op Universiteit te wees is baie opwindend en groot pret, maar dis ook een van die mees uitdagendste tye in jou lewe. Die volumes werk is baie, jy kry baie take en jy skryf gereeld toetse en eksamen. Jy loop heeldag klas en dan moet jy nog by jou werk en jou sosiale lewe […]
5 Dinge om aan die begin van die nuwe skooljaar te doen
Om ’n nuwe skooljaar te begin is baie opwindend, maar dit kan ook ’n uitdaging wees. Hier is 5 dinge wat leerders aan die begin van die skooljaar kan doen om die jaar op die regte noot te af te skop. Organiseer jou skryfbehoeftes en maak jou studie ruimte reg. Begin deur al jou skool […]
Is studiemetodes nog nodig in 2024?
Of jy nou ‘n laerskool of hoërskoolleerder is wat voorberei vir eksamens of ‘n universiteit student wat worstel met ingewikkelde vakke, jy gaan moet weet HOE om te leer. Studiemetodes leer vir jou tegnieke hoe om te leer en te memoriseer sodat jy jou akademiese potensiaal kan bereik. Maar is dit in 2024 nog nodig […]









