Die visuele leerstyl
visuele leerder

Die arend leerder onthou die beste wanneer hy iets sien.  Hy fokus op kleure, prente vorms en baie meer.  Die klaskamer is ideaal vir die arend leerder omdat daar so baie visuele hulpmiddels in ‘n klaskamer is.

Eienskappe van die arend leerder

  1. Die arend leerder is goed daarmee om dinge te visualiseer en kan maklik onthou waar op ‘n bladsy staan wat.
  2. Die arend leerder het goeie balans.
  3. Arende leerders hou van kleure en wil hê dat dinge moet mooi lyk.
  4. Arende kan maklik die verskil tussen objekte en mense raaksien.

Studie strategiee vir die arend leerder

  1. Gebruik kleure, vorms en sticky notes in jou opsommings.
  2. Breinkaarte is ‘n effektiewe manier vir die arend om te leer.
  3. Moet nie in groepe leer nie.
  4. Sit naby die voorkant in die klas sodat jy dinge mooi kan sien.

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping