Previous
zoom studiemetodes werkswinkel

Zoom studiemetodes werkswinkel

R1575,00
Next

Studiemetodes Werkswinkel: In-persoon

R1575,00
studiemetodes in-persoon werkswinkel

Aanlyn Videokursus

R679,00

Het jy selfdissipline om onafhanklik te werk?  Wil jy ons studiemetodes verbeter?  Dan is ons aanlyn videokursus reg vir jou.

Hurry! only 31 left in stock.

Description

Het jy selfdissipline om onafhanklik te werk?  Dan is ons aanlyn videokursus reg vir jou. Ontdek die korrekte studiemetodes en leer hoe om self op te som en te memoriseer.  Ons verduidelik wat die regte stappe is om op te som en te memoriseer volgens jou leerstyl in ‘n reeks kort videos.  Sluit in ‘n leerstyltoets.

*Die aanlyn videokursus word aanbeveel vir leerders wat op hulle eie kan werk en wat nie spesifieke probleme het waarmee hulle sukkel nie.

HOE WERK DIT?

Sodra ons betaling ontvang het, stuur ons vir jou die link na die aanlyn toetse. Dan verwerk ons die inligting en stuur die link na die aanlyn video kursus.  Kontak ons enige tyd by info@studiemetodes.co.za of 082 419 6055 indien jy enige vrae het. 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Aanlyn Videokursus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping