Skoolkalender 2022 Junie 1, 2021 | Geen Opmerkings | Mariana Sutton | 1:08 nm Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af te laai Met die Junie eksamen wat om die draai is, is dit nou ‘n goeie tyd om jou studiemetodes te verbeter. Maak seker jy weet wat is jou leerstyl en hoe om reg te leer volgens jou leerstyl. Bespreek 'n studiemetodes werkswinkel Related Etikette:2022, eksamen, leer, school calendar, skoolkalender, skoolkalender 2022, studiemetodes, toets