- Sukkel jou kind met motivering en selfdissipline?
- Raak hulle angstig wanneer hulle toets of eksamen skryf?
- Stel hulle huiswerk en leerwerk uit tot op die laatste?
- Is hulle negatief, depressief of angstig?
- Sukkel hulle om te fokus?

-
Studiemotiveringsprogram SessieR400,00
You can steer yourself any direction you choose.
Dr. Seuss
PROGRAMME
8 Weke studie motiverings program
- Wie is ek en wat laat my “tick”?
- Hoekom leer ek?
- Hoe hanteer ek teleurstelling wanneer ek swak doen in ‘n toets?
- Eksamen stres en angs: Hoe kan ek dit beter hanteer?
- Hoe kry ek ‘n goeie balans in my lewe?
- Hoe kry ek tyd vir alles? Tydsbeplanning en doelwitstelling
- Hoe hanteer ek druk?
- Neem verantwoordelikheid: Sukses is in my hande!