
Wenke om spelwoorde te leer
June 29, 2020
0 Comments
Hoekom is spelling belangrik? Om reg te spel behels meer as om net jou graad 4 speltoetse te slaag. Korrekte spelling is belangrik deur jou hele lewe. Wanneer jy aansoek doen vir ‘n werk gaan