Hoe leer ek vir Afrikaans – Studiemetodes Werkswinkel

STUDIEMETODES NET VIR AFRIKAANS!

Ontdek hoe om te leer vir Afrikaans en verbeter jou punte!  Ons wys jou hoe om te leer vir:

  • Taalleer
  • Gedigte
  • Letterkunde
  • Begripstoetse

Leerders vanaf graad 4 tot graad 12 is welkom.  Sluit in:

  • Klaargemaakte flitskaarte vir taalleer*
  • Werkskaarte vir inoefening

Die werkswinkel is 90 minute lank en kan aanlyn via Zoom of in-persoon by ons kantore in Olympus, Pretoria bygewoon word.

*Flitskaarte is in elektroniese formaat (pdf) en kan uitgedruk word op karton of op jou selfoon gelaai en gekyk word.

Subscribe aan ons YouTube kanaal vir weeklikse wenke oor hoe om te leer vir verskillende vakke. Kliek op die YouTube knoppie om te subscribe.

Moenie die hele handboek oorskryf wanneer jy opsom nie
Hoe antwoord ek 'n begripstoets?
Hoe leer ek vir wiskunde?
10 wenke vir die perfekte leerarea

Hulpmiddels en produkte

Studiemetodes Artikels