Liewe Matriek Leerling 2020 is ‘n jaar wat jy altyd gaan onthou. Nie net omdat dit jou matriek jaar was nie. Nog nooit in die geskiedenis was daar ‘n matriek groep wat dit deurgegaan het wat jy nou moet deurgaan nie. Jy het die grootste deel van jou matriek jaar in lockdown deurgebring en op […]
Etiket: vraestelle
6 Wenke om wiskunde te leer
Wiskunde kan soms ‘n nagmerrie wees. Maar dit hoef nie! As jy wiskunde op die regte manier leer gaan jy beslis jou punte opstoot. Vir wiskunde is oefening belangrik. Maar jy moet ook die teorie ken. Elke som het sekere reëls of formules. As jy dit ken en verstaan, is jy al op die regte […]
Wenke om vraestelle te beantwoord
Vir leerders van alle ouderdomme is dit belangrik om die regte tegnieke te gebruik wanneer hulle vraestelle antwoord. Deur sekere dinge te doen, haal jy die stres uit eksamen skryf uit. Wenke vir by die huis Soos enige iets anders in die lewe, is oefening van vraestelle baie belangrik. Deur verskillende vraestelle deur te werk, […]


