Hoe om te leer vir geskiedenis
Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme…
Hoekom is geskiedenis belangrik? Die verlede leer ons van die hede. Omdat geskiedenis vir ons die gereedskap gee om probleme…
Aktiewe leer Memorisering is baie belangrik wanneer jy leer. As jy verkeerd memoriseer, gaan jy jou werk vergeet wanneer jy…
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is ‘n paar wenke vir kinetiese leerders.
Hoe weet ek watter sleutelwoorde ek moet onderstreep om in my opsommings te gebruik? As daar een aspek van leer…
Eksamen tyd is ‘n uitdaging vir beide ouer en kind. Stresvlakke is hoog want die werk is baie en die…
Sukkel jy om gedigte te leer? Hier is ‘n paar idees om poësie in Afrikaans of Engels maklik te leer.Â
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy ‘n vraestel antwoord. Hier is ‘n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord.
As die eksamen soos ‘n berg voor jou lê, moenie jouself bekommer nie. Ons het 10 wenke om jou te help om reg voor te berei vir die eksamen.Â
Dis eksamen tyd en almal se gemoedere loop hoog. Die werk is baie en die tyd min. Hoe gemaak as ek groot volumes werk het om te leer, maar baie min tyd?
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af…