As jy ’n Graad 3-kind het wat volgende jaar Graad 4 toe gaan, het jy waarskynlik al gehoor: “Graad 4 is ’n groot sprong.” En dan begin die vrae. Gaan my kind regkom?Moet hy al sy maaltafels ken?Hoeveel gaan hy moet leer?Moet sy nou skielik self opsommings maak?Wat as my kind stadig lees?En hoeveel moet […]
