Previous
aanlyn studiemetodes video kursus

Aanlyn Videokursus

R679,00
Next

Zoom studiemetodes werkswinkel

R1575,00
zoom studiemetodes werkswinkel

Studiemetodes Werkswinkel: In-persoon

R1575,00

Praktiese studiemetodes werkswinkel op ons perseel in Olympus, Pretoria.

Hurry! only 45 left in stock.

Description

3 Ure praktiese studiemetodes werkswinkel op ons perseel in Olympus, Pretoria-Oos.  Ontdek hoe om reg te studeer, op te som en te memoriseer volgens jou leerstyl.  Bring jou skoolboeke en leer hoe om die regte studie tegnieke op jou eie skoolwerk toe te pas.

Sluit ‘n aanlyn leerstyltoets.

Vir leerders vanaf graad 4 to graad 12.

*Maksimum 6 leerders teenwoordig.

HOE WERK DIT?

Kliek hier om ‘n datum te bespreek

Sodra ons betaling ontvang het, kontak ons jou sodat ons ‘n datum kan vasmaak vir die sessie.  Ons stuur dan ook vir jou die links na die aanlyn toetse en/of die e-kursusse.  Kontak ons enige tyd by info@studiemetodes.co.za of 082 419 6055 indien jy enige vrae het. 

Additional information

Color

Blue, Green, Red

Size

Large, Medium, Small

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Studiemetodes Werkswinkel: In-persoon”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

0
image/svg+xml

No products in the cart.

Continue Shopping