Onthou hierdie dinge wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord
Eksamens kan baie stresvol wees. Jy leer hard, jy is moeg en jy wil net met vakansie gaan. Soms leer jy baie hard, maar maak steeds foute wanneer jy ‘n vraestel antwoord. Hier is ‘n paar dinge wat jy moet onthou wanneer jy ‘n eksamen vraestel antwoord.




