Skoolkalender 2022
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af…
Die regering het die skoolkalender vir 2022 in die staatskoerant gepubliseer. Kliek hier om die skoolkalender in pdf formaat af…
Indien jy ‘n ouer van meer as een kind is, is die kanse baie goed dat jou kinders hemelsbreed verskil wanneer dit kom by skoolwerk en leer. Elke gesin het gewoonlik ‘n harde werkertjie wat hul tyd goed benut en nooit probleme gee wanneer dit kom by skoolwerk nie. Maar die teenoorgestelde is ook in baie gevalle waar.
Tydens ons studiemetodes werkswinkels moedig ons kinders aan om behoorlike tydsbeplanning te doen. Ons leer hulle ook sekere tegnieke om hulle tyd reg te beplan. Maar in vandag se besige wêreld, hoe maak ek genoeg tyd vir huiswerk, buitemuurse aktiwiteite, opsommings en rus?
Hier is raad.
Wil jy sukses behaal in jou skoolwerk? Maak seker jy vermy hierdie 5 algemene foute wat studente maak wanneer hulle leer.
Oorsig: Die periodieke tabel: Graad 7 tot 9 Elke element het ‘n vaste posisie in die Periodieke Tabel. Die elemente…
Elkeen van ons leer op ‘n unieke manier. Sommige van ons leer deur te luister en ander leer deur te…
Huiswerk tyd kan ‘n nagmerrie wees. Kinders kan soms oorweldig voel oor die hoeveelheid huiswerk wat hulle moet doen. Elke…
Wanneer kinders na ‘n hoër graad toe gaan, is daar gewoonlik ‘n opgewondenheid en dalk klein bietjie spanning. Maar om…
Studie Metode Werkswinkels Leer die regte studiemetodes en ontdek jou leerstyl, persoonlikheidstipe en breindominansie. Kontak ons by info@studiemetodes.co.za × Dismiss…