Moenie wag tot die laaste oomblik om vir die eksamen voor te berei nie – ontdek hoekom vroeë voorbereiding en ’n studiemetodes werkswinkel jou geheime wapen tot sukses is. Eksamenstres? Dis iets wat ons almal ken. Maar hier’s die waarheid: die geheim is nie om tot die eksamen te wag voor jy begin voorberei nie. […]
Kategorie: Leerstyle
Watter Leerstyl is die Beste vir ADHD Leerders?
Elke leerder is uniek, maar wanneer dit by ADHD leerders kom, kan die keuse van die regte leerstyl ’n wesenlike verskil maak. Omdat ADHD dikwels gepaard gaan met probleme soos om fokus te verloor, hiperaktiwiteit en impulsiwiteit, is tradisionele onderrigmetodes dikwels nie die mees effektiewe opsie nie. Die vraag bly dus: Watter leerstyl werk die […]
Die Verband Tussen Leerstyle En Aandagspan
In vandag se vinnige wêreld raak dit al hoe moeiliker om gefokus te bly en nie jou aandag te verloor nie. Of jy nou ‘n student is wat probeer om by te hou in die klas, of ‘n professionele persoon wat verskeie take op een slag moet hanteer, jou aandag kan maklik afgelei word. . […]
5 Dinge Wat Ek Op Skool Anders Sou Doen As Ek My Leerstyl Geken Het
Of dit nou in die kerk, in die klas of voor die boeke was, ek kon nooit stil sit nie. Iets moes altyd beweeg. Menige maal was ek in die moeilikheid omdat ek myself net nie so ver kon kry om nie te beweeg nie. Of dit my been was wat op en af gehop […]
Leerstyle vir graad 4 leerders
As jy ‘n kind het wat vir die eerste keer graad 4 toe gaan, is die kans goed dat hulle ‘n bietjie verlore kan voel. Nuwe vakke, nuwe onderwysers, klas wisseling, eksamen skryf, en meer kan maak dat hulle oorweldig voel en nie weet hoe om alles te hanteer nie. Hoekom is dit belangrik dat […]
Studie wenke vir visuele leerders
As jy ‘n visuele leerder is, leer jy deur te lees of prentjies te sien. Visuele leerders het oor die algemeen ‘n baie goeie verbeelding, en daarom is dit maklik vir visuele leerders om prentjies in hulle gedagtes te maak van dit wat hulle lees of leer. Gebruik hierdie talent om prentjies te maak van […]
Wat as ek nie kan stilsit wanneer ek leer nie?
As jy die kinetiese leerstyl het, kan dit vir jou moeilik wees om stil te sit wanneer jy leer. HIer is 'n paar wenke vir kinetiese leerders.
Leerstyle
Om leerstyle te gebruik is ongelooflik belangrik wanneer kinders leer. Elke kind is anders en daarom is dit belangrik om te weet wat jou kind se leerstyl is. Deur te weet wat jou kind se leerstyl is, en hoe om dit te gebruik, gaan jy leer makliker maak vir beide jou kind en jouself. Tipes […]
7 Dinge om te onthou wanneer jy leer
1. Jou leerspasie is baie belangrik Leer by ‘n lessenaar en nie op jou bed nie. Hou dit netjies. Leer waar dit stil is. Sorg dat daar nie dinge om jou is wat jou aandag aftrek nie. 2. Neem genoeg ruskanse Leer vir maksimum 45 minute en rus 15 minute. Wanneer jy ‘n breuk vat, […]
Hoe moet my kind leer as hy nie kan stilsit nie?
Vir menige ouers is dit ‘n nagmerrie. Dis eksamen tyd en daar is massas werk wat geleer moet word. Maar Boetie is op en af en kan nie stilsit nie. Dan is hy op die grond, dan balanseer hy op sy stoel, dan hang hy aan die tafel. Ma wil haar hare uit haar kop […]









