Aanlyn Toetse

Kan jou kind nie stilsit terwyl hy leer nie? Sukkel hy om te fokus?  Is hy soms baie emosioneel?  Die doel van ons aanlyn toetse is om jou te help om jou kind beter te verstaan.  

Leerstyltoets

Leerstyl speel 'n baie belangrike rol in sukses. Om te leer volgens jou leerstyl is van kardinale belang. Voltooi ons aanlyn leerstyltoets en vind uit wat is jou kind se leerstyl. Ontvang 'n verslag om saam met jou kind deur te werk.

Leerstyltoets

R150
  • Aanlyn Leerstyltoets
  • Leerstyl Verslag

Persoonlikheidstoets

Leer jou kind beter ken en verbeter jul verhouding deur ons persoonlikheidstoets te voltooi. Ontvang 'n verslag om saam met jou kind deur te werk.

meyers-briggs

Persoonlikheidstoets

R150
  • Aanlyn Persoonlikheidstoets
  • Persoonlikheidstoets Verslag
breindominansie toets

Brein dominansie toets

Is jou kind linker- of regterbrein dominant? Hoe beinvloed dit sy skoolwerk? Voltooi ons aanlyn breindominansie toets en ontvang 'n verslag wat al die nodige aspekte verduidelik.

Breindominansie Toets

R150
  • Aanlyn Breindominansie Toets
  • Breindominansie Verslag

Aanlyn Toets Bundel

R375
  • Aanlyn Leerstyltoets
  • Leerstyl Verslag
  • Aanlyn Persoonlikheidstoets
  • Persoonlikheidstoets Verslag
  • Aanlyn Breindominansie Toets
  • Breindominansie Verslag