Description
Wat is eindrym? Hoe dui ons patrone van eindrym aan? Wat is die belangrikste metriese variasies? Wat is die verskil tussen alliterasie en assonansie?
As jy nie die bogenoemde vrae kan antwoord nie, en jy is in graad 8-12, is hierdie digitale flitskaarte vir jou.
Hierdie flitskaarte dek al die belangrikste poësie terme en konsepte wat leerders vanaf graad 8 tot graad 12 moet ken. Die terme is kort en kragtig uiteengesit en kan maklik uitgedruk of op jou foon gekyk word.
Die flitksaarte is slegs beskikbaar in e-formaat.







